Afrikaans

Aan al ons Afrikaanse Vriende en Familie:

Ons dink en leef en raak verdrietig in Afrikaans. Dus sou dit gepas gewees het om ons “Blog” in Afrikaans te bedryf, MAAAR……

Nou het ons soveel goeie pêlle en dierbare vriende en selfs familie wat nie ‘n woord Afrikaans verstaan nie!

Dit beteken dat die hoofdeel van hierdie “Blog” in Engels sal verskyn. Ons weet dat julle almal Engels magtig is – slim soos julle is 🙂 – en daarom sal kan volg wat aangaan.

Ek onderneem wel om elke nou en dan ‘n beriggie in Afrikaans te tik – al is dit net om my eie gevoelens ook ‘n bietjie beter te kan uitdruk.

So, hou gerus hierdie kategorie dop in die toekoms.

 

 

 

 

 

1 comment

    • Riek van der Meijden on 2014-12-04 at 11:54
    • Reply

    hallo familie van Zijl,

    Ek is die ma van Julia en Henk en wil julle die seen van die Here toewens op hierdie baie opwindende vaart wat julle nou besig is om te maak.
    Geniet dit!
    Ek ga julle volg op hierdie web sodat ek ook n’ bietjie van die opwinding kan ervaar!
    Groete,
    Riek van der Meijden.

Leave a Reply to Riek van der Meijden Cancel reply

Your email address will not be published.